Hierdie week op die Alternative Top 40.

Hansie Roodt se debuut enkelsnit, My Wolf maak sy debuut op No 1. My Wolf, is ‘n alternatiewe Afrikaanse liedjie, wat die hoop, beskerming en trots van ‘n pa vir sy seun beklemtoon.

Verlede week se No 1, Caravan In The Mist van Mann Friday sak terug na No 2. Die liedjie was ‘n volledige twee opeenvolgende weke op No 1. 1. Op No 3 is Zaan Sonnekus se Monitor. Monitor vertel die storie van ’n paartjie wat mekaar ontmoet onder ongunstige omstandighede. Alhoewel hul perfek was vir mekaar, het die dinge rondom hulle die verhouding teegewerk.

Hoer In Beton van Millennium & Koos Kombuis is op No 4. Dis die liedjie se derde opeenvolgende week op No 4.  Ruff Majik se Queen of the Gorgons maak sy debuut op No 5.

Zaan Sonnekus se Ten Minste Vir My is op No 6. Perspektief van Vrede is op No 7.

Op No 8 maak Acid Magus hul debuut met Caligulater. Ek Kan Net Bid van Zaan Sonnekus is op No 9. Die Top 10 word voltooi deur Slaap Jy Al van Van Der Aven, wat derde nieopeenvolgende week in die Top 10 spandeer.

Ander nuwe liedjies op die Alternative Top 40:

  • Road Rage van Hawema op No 14
  • Fatal Attraction van 3s and 7s op No 21
  • Street Lights van 4am op No 26

Sien die volledige Alternative Top 40 hier:

Alternative Top 40 - 11 April 2023

No Liedjie Kunstenaar Weke op Trefferlys Hoogste Posisie Verlede Week
1 My Wolf Hansie Roodt 1 1 N
2 Caravan In The Mist Mann Friday 7 1 1
3 Monitor Zaan Sonnekus 5 1 3
4 Hoer In Beton Millennium & Koos Kombuis 5 1 4
5 Queen of the Gorgons Ruff Majik 1 5 N
6 Ten Minste Vir My Zaan Sonnekus 10 1 6
7 Perspektief Vrede 10 2 5
8 Caligulater Acid Magus 1 8 N
9 Ek Kan Net Bid Zaan Sonnekus 10 4 8
10 Slaap Jy Al Van Der Aven 4 6 7
11 Howl Lucy Kruger & The Lost Boys 3 2 2
12 Plastiek Swaard Zaan Sonnekus 10 6 12
13 Krapmerke Zaan Sonnekus 10 6 18
14 Road Rage Hawema 1 14 N
15 Burning Building Lucy Kruger & The Lost Boys 7 1 25
16 Verniel My Maar Alter Ego 10 8 9
17 Donnerse Lag Almero 10 5 10
18 Hoog Zaan Sonnekus 10 8 14
19 Hou Net Vas Uncle Spike 10 14 16
20 Die Son Vrede 10 7 17
21 Fatal Attraction 3s and 7s 1 21 N
22 Hey Jy! Bloumoord 9 11 13
23 Make It Out Here Alive Cindy Louise 10 10 11
24 Was Dit jou Plan? Alter Ego 10 5 19
25 Heimwee Van Der Aven 10 6 27
26 Street Lights 4am 1 26 N
27 Bly Bietjie Langer Marcel Dalmayda 10 15 15
28 Onskuld Van 'n Kind Vrede 10 1 24
29 Soeklig (Stemme) Bittereinder 10 13 28
30 Soeklig Bittereinder 10 11 21
31 Donkerwolk Bittereinder 10 18 22
32 Crows Feet West Coast Wolves 8 2 R
33 Niks Verander Die Liefde Nie Gian Groen 10 22 33
34 Dis Fyn Zaan Sonnekus 10 19 29
35 Soos Hel Zaan Sonnekus 9 27 37
36 Ritalin Zaan Sonnekus 8 22 35
37 Al Wat Ek Oor Het 1925 Band 8 21 38
38 Donderweer Idees Almero 8 23 23
39 Ysbeer Bittereinder 10 20 39
40 Rise Up Cindy-Louise 7 26 26

Leave a Reply

error: Content is protected !!