Hierdie week op die Alternative Top 40:

Cindy-Louise se nuwe enkelsnit Tattoo maak haar debuut boaan die trefferlys. Tattoo is ‘n cover van die Loreen se Eurovision 2023 wenner enkelsnit wat hierdie week oor die 103 000 kyke op YouTube gekry het.

Swerwer se Verby maak sy debuut op No 2. Verby gaan oor dat daar is niks lekkerder as ‘n smeulende verhouding nie, maar as daar meer as net vonke is en die een se persoonlikheid petrol op die ander een se vuur is, stuur dinge op ‘n ramp af.

Monitor van Zaan Sonnekus is op No 3. Die Lig, die nuwe enkelsnit van Glaskas maak sy debuut op No 4. Love In Space van The Color Blew maak hul debuut op No 13.  The Catch I’m With The Singer  van The Catch (feat Sannie Fox) maak sy debuut op No 2

Sien die volledige Alternative Top 40 hier:

Alternative Top 40 - 19 Mei 2023

No Liedjie Kunstenaar Weke op Trefferlys Hoogste Posisie Verlede Week
1 Tattoo Cindy-Louise 1 1 N
2 Verby Swerwer 1 2 N
3 Monitor Zaan Sonnekus 11 1 1
4 Die Lig Glaskas 1 4 N
5 Caravan In The Mist Mann Friday 13 1 3
6 Perspektief Vrede 16 2 2
7 Donnerse Lag Almero 16 3 4
8 Verniel My Maar Alter Ego 16 8 11
9 Make It Out Here Alive Cindy Louise 16 9 19
10 Burning Building Lucy Kruger & The Lost Boys 13 1 5
11 Bly Bietjie Langer Marcel Dalmayda 16 11 15
12 Hou Net Vas Uncle Spike 16 12 13
13 Love IN Space The Color Blew 1 13 N
14 Hey Jy! Bloumoord 15 4 8
15 Donkerwolk Bittereinder 16 15 20
16 Slaap Jy Al Van Der Aven 10 6 9
17 Hoer In Beton Millennium & Koos Kombuis 11 1 10
18 Soeklig Bittereinder 16 6 7
19 Rise Up Cindy-Louise 9 19 36
20 Donderweer Idees Almero 13 20 33
21 Die Son Vrede 16 5 6
22 n Straatlig Misverstand Almero 5 22 R
23 Nie Stilstaan Nie The Vanilla 5 23 R
24 Almal Hier Om Die Vuur The Vanilla 5 24 R
25 Soos Hel Zaan Sonnekus 15 25 27
26 Soeklig (Stemme) Bittereinder 16 12 24
27 Onskuld Van 'n Kind Vrede 16 1 16
28 Al Wat Ek Oor Het 1925 Band 13 21 29
29 The Catch I'm With The Singer & Sannie Fox 1 29 N
30 Howl Lucy Kruger & The Lost Boys 9 2 17
31 Dis Okay Bloumoord 10 20 R
32 Ysbeer Bittereinder 15 18 18
33 Niks Verander Die Liefde Nie Gian Groen 15 19 31
34 "Vriende" Almero 14 22 22
35 Ek en Jy, Dikgat MyMyMy 2 35 R
36 My Wolf Hansie Roodt 6 1 21
37 Verlore Alter Ego  3 36 R
38 Roep Matthew John Duncan 1 38 N
39 Factory of Bones West Coast Wolves 10 5 32
40 Queen of the Gorgons Ruff Majik 7 5 14

Leave a Reply

error: Content is protected !!