Hierdie week op die Alternative Top 40.

Zaan Sonnekus se enkelsnit, Monitor klim hierdie week weer terug na die No 1 posisie. Monitor het ses weke gelede sy debuut gemaak op No 2 en die weer daarna opgeskuif na No 1.

Verlede week se No 1 debuut, My Wolf van Hansie Roodt skuif een posisie af na No 2. My Wolf, is ‘n alternatiewe Afrikaanse liedjie, wat die hoop, beskerming en trots van ‘n pa vir sy seun beklemtoon.

Howl van Lucy Kruger & The Lost Boys is weer terug in die Top 10 op No 3.

Hoer In Beton van Millennium & Koos Kombuis behou hul posisie op No 4 vier die vierde week opeenvolgende week.

Ten Minste Vir My van Zaan Sonnekus is op No 5. Perspektief van Vrede is op No 6, dis die liedjie se 11de week op die trefferlys.

Slaap Jy Al van Van Der Aven is op No 7. Queen of the Gorgons van Ruff Majik sak terug na No 8, na die leidjie op No 5 sy debuut gemaak het.

Burning Building van Lucy Kruger & The Lost Boys is op No 9. Die Top 10 word voltooi deur Ek Kan Net Bid van Zaan Sonnekus.

Ander nuwe liedjies op die Alternative Top 40:

  • Sê Maar Niks van Gideon Wind op No 21
  • Snit van Gideon Wind op No 27
  • Sokkie van Gideon Wind op No 29
  • Mensdommer van Gideon Wind op No 31
  • Middelvinger van Gideon Wind op No 35
  • Boere Cocaine van Gideon Wind op No 40

Sien die volledige Alternative Top 40 hier:

Alternative Top 40 - 18 April 2023

No Liedjie Kunstenaar Weke op Trefferlys Hoogste Posisie Verlede Week
1 Monitor Zaan Sonnekus 6 1 3
2 My Wolf Hansie Roodt 2 1 1
3 Howl Lucy Kruger & The Lost Boys 4 2 11
4 Hoer In Beton Millennium & Koos Kombuis 6 1 4
5 Ten Minste Vir My Zaan Sonnekus 11 1 6
6 Perspektief Vrede 11 2 7
7 Slaap Jy Al Van Der Aven 5 6 10
8 Queen of the Gorgons Ruff Majik 2 5 5
9 Burning Building Lucy Kruger & The Lost Boys 8 1 15
10 Ek Kan Net Bid Zaan Sonnekus 11 4 9
11 Caravan In The Mist Mann Friday 8 1 2
12 Krapmerke Zaan Sonnekus 11 6 13
13 Plastiek Swaard Zaan Sonnekus 11 6 12
14 Donnerse Lag Almero 11 5 17
15 Hey Jy! Bloumoord 10 11 22
16 Die Son Vrede 11 7 20
17 Verniel My Maar Alter Ego 11 8 16
18 Hou Net Vas Uncle Spike 11 14 19
19 Hoog Zaan Sonnekus 11 8 18
20 Was Dit jou Plan? Alter Ego 11 5 24
21 Sê Maar Niks Gideon Wind 1 21 N
22 Bly Bietjie Langer Marcel Dalmayda 11 15 27
23 Onskuld Van 'n Kind Vrede 11 1 28
24 Caligulater Acid Magus 2 8 8
25 Make It Out Here Alive Cindy Louise 11 10 23
26 Soeklig (Stemme) Bittereinder 11 13 29
27 Snit Gideon Wind 1 27 N
28 Soeklig Bittereinder 11 11 30
29 Sokkie Gideon Wind 1 29 N
30 Heimwee Van Der Aven 11 6 25
31 Mensdommer Gideon Wind 1 31 N
32 Factory of Bones West Coast Wolves 5 5 R
33 "Vriende" Almero 9 24 R
34 Donkerwolk Bittereinder 11 18 31
35 Middelvinger Gideon Wind 1 35 N
36 Crows Feet West Coast Wolves 9 2 32
37 Billy Mckreef West Coast Wolves 4 8 R
38 Dis Fyn Zaan Sonnekus 11 19 34
39 Soos Hel Zaan Sonnekus 10 27 35
40 Boere Cocaine Gideon Wind 1 40 N

Leave a Reply

error: Content is protected !!