Hierdie week op die Alternative Top 40:

Mann Friday spandeer hul tweede week op No 1 met Caravan In The Mist. Die liedjie is al 6 weke op die trefferlys.

Lucy Kruger & The Lost Boys se nuwe enkelsnit, Howl, klim na No 2 na die liedjie verlede week hul debuut gemaak het op No 3.

Op No 3 is Monitor van Zaan Sonnekus. Hoer In Beton van Millennium & Koos Kombuis is op No 4, dis die liedjie se vierde week op die trefferlys. Op No 5 is Perspektief van Vrede.

Ten Minste Vir Myvan Zaan Sonnekus is op No 6.  Slaap Jy Al van Van Der Aven klim vanaf No 17 na No 7 hierdie week.
Ek Kan Net Bid van Zaan Sonnekus is al nege weke op die trefferlys en hierdie week op No 8.

Verniel My Maar van Alter Ego is op No 9. En die Top 10 word voltooi deur Donnerse Lag van Almero.

Sien die volledige Alternative Top 40 hier:

Alternative Top 40 - 4 April 2023

No Liedjie Kunstenaar Weke op Trefferlys Hoogste Posisie Verlede Week
1 Caravan In The Mist Mann Friday 5 1 2
2 Monitor Zaan Sonnekus 3 1 1
3 Howl Lucy Kruger & The Lost Boys 1 3 N
4 Hoer In Beton Millennium & Koos Kombuis 3 1 3
5 Ten Minste Vir My Zaan Sonnekus 8 1 4
6 Perspektief Vrede 8 2 5
7 Ek Kan Net Bid Zaan Sonnekus 8 4 7
8 Verniel My Maar Alter Ego 8 8 11
9 Donnerse Lag Almero 8 5 9
10 Make It Out Here Alive Cindy Louise 8 10 15
11 Damwal Andre Visagie 3 3 20
12 Hey Jy! Bloumoord 7 11 16
13 Soeklig (Stemme) Bittereinder 8 13 24
14 Hou Net Vas Uncle Spike 8 14 21
15 Bly Bietjie Langer Marcel Dalmayda 8 15 19
16 Hoog Zaan Sonnekus 8 8 23
17 Slaap Jy Al Van Der Aven 2 6 6
18 Donkerwolk Bittereinder 8 18 25
19 Die Son Vrede 8 7 12
20 Dis Okay Bloumoord 6 20 R
21 Plastiek Swaard Zaan Sonnekus 8 6 18
22 Onskuld Van 'n Kind Vrede 8 1 13
23 Soeklig Bittereinder 8 11 17
24 Krapmerke Zaan Sonnekus 8 6 14
25 Donderweer Idees Almero 6 25 29
26 Rise Up Cindy-Louise 5 26 31
27 Burning Building Lucy Kruger & The Lost Boys 5 1 27
28 Was Dit jou Plan? Alter Ego 8 5 22
29 Heimwee Van Der Aven 8 6 10
30 n Straatlig Misverstand Almero 3 30 R
31 Almal Hier Om Die Vuur The Vanilla 3 31 R
32 Niks Verander Die Liefde Nie Gian Groen 8 22 30
33 Dis Fyn Zaan Sonnekus 8 19 32
34 Nie Stilstaan Nie The Vanilla 3 32 37
35 Ysbeer Bittereinder 8 20 36
36 "Vriende" Almero 7 24 R
37 Crows Feet West Coast Wolves 7 2 35
38 Soos Hel Zaan Sonnekus 7 27 R
39 Verlore Alter Ego  1 39 N
40 Ritalin Zaan Sonnekus 6 22 40

Leave a Reply

error: Content is protected !!