Kontak Ons

Meer oor Reputasie

Reputasie is ‘n musieknuus en trefferlys platform waar musiek leef. Reputasie is ook die tuiste van die Afrikaanse Top 100 wat weekliks die grootste Afrikaanse liedjies saambring. 

Johan-Calitz Janse van Rensburg - Stigter & Redakteur

Dienste

Persverklarings

Ons skryf vir jou ‘n persverklaring vir jou nuutste enkelsnit en album wat jy kan gebruik om na ander media huise te versprei.

Promosie Artikels

Reputasie kan ‘n promosie artikel skryf vir enige diens of kunstenaar wat na blootstelling verlang. Dit kan artikels oor seker dienste van ‘n opname ateljee wees of ‘n leefstyl artikel oor ‘n kunstenaar. 

Kontak Reputasie Hier

error: Content is protected !!