Armand Steenkamp se nuwe enkelsnit, ‘Johanna Van Saldanha’: ‘n nostalgiese eerbetoon aan ‘n merkwaardige weskusvrou
Afrikaanse kunstenaar Armand Steenkamp het onlangs sy nuwe enkelsnit, Johanna Van Saldanha, vrygestel. Die liedjie is geïnspireer deur die wyle…