reputasie.co.za
Zahn sal jou hart verower met ‘n Hart Weer Heelmaak
Die Centurion-sangeres Lezahn van der Merwe, wat nou bekendstaan as Zahn, het met haar derde enkelsnit ‘n Hart Weer Heelmaak bewys dat sy nie net nog ‘n vis-en-skyfies popsangeres is nie. Met ‘n Ha…