Hierdie week op die Reputasie Kraakvars Top 40.

Zaan Sonnekus behou sy posisie op No 1met Ek Kan Net Bid. Rita Li se Iemand Anders klim weer terug na die No 2 posisie vanaf No 4. Jack & June se Steek Ons Liefde Aan Die Brand bereik hul hoogste posisie nog op No 3, die vorige piek vir die treffer was No 4.

Wilha Carstens se Ek Sal Jou Weer Kies is op No 5, die liedjie spandeer sy 10de opeenvolgende week in die Top 10. Jy Oortref My van Xander Joubert is al vir 19 weke op die trefferlys en hierdie week is die eerste week wat die liedjie in die Top 10 is op No 6.

In Jou Arms Slaap van Cezanne Yzelle is vir die tweede keer terug in die Top 10 en bereik ook haar hoogste posisie nog met die liedjie op No 7. Jan Rhaap se Elmboog Na Bo is op No 8.

Herman Kleinhans se Vliegtuig is op No 9, dit is die liedjie se vierde opeenvolgende week op hierdie posisie. Die Top 10 word voltooi deur Seisoene van Devan, dit is die liedjie se vierde week in die Top 10.

Liedjies wat weer op die trefferlys verskyn:

  • Ek Wonder van Herman Kleinhans op No 39
  • Die Langkloof R62 van Daniel Eeuwrick op No 40

Kraakvars Top 40 - 28 Mei 2021

No Liedjie Kunstenaar Verlede Week Weke Op Trefferlys Hoogste Posisie
1 Ek Kan Net Bid Zaan Sonnekus 1 2 1
2 Iemand Anders Rita Li 4 15 1
3 Steek Ons Liefde Aan Die Brand Jack & June  5 10 3
4 Dankie Herman Kleinhans 2 6 1
5 Ek Sal Jou Weer Kies Wilha 3 13 1
6 Jy Oortref My Xander Joubert 25 19 6
7 In Jou Arms Slaap Cezanne Yzelle 16 6 7
8 Elmboog Na Bo Jan Rhaap 6 16 1
9 Vliegtuig Herman Kleinhans 9 21 3
10 Seisoene Devan 10 6 6
11 Arm Julanie J 11 14 1
12 Ek Wou Nog Bottomless Coffee Band 19 19 2
13 Laat Aand Boogie Vatvas Dansorkes 13 39 3
14 Kom Loop Jan Rhaap 12 14 5
15 Bly Bietjie Langer Marcel Dalmayda 22 16 6
16 Toe Ons Jonk Was Rowen 15 18 11
17 Ghost Town Marco Basson 23 29 12
18 Awe My Ma Se Kind Pret Kadet (feat Foksie Konyn) 14 12 2
19 Verloor Jouself Op My Dotcosa (feat. Bjarne) 18 35 1
20 Ek Gaan Jou Mis Shelby 8 13 8
21 As Môre Kom Cheralee 7 9 2
22 Boer Genoeg Eugene 28 14 2
23 She's So High Hanco 30 6 23
24 Sewe Somers Bottomless Coffee Band 21 21 9
25 Set Our Hearts On You Stella 27 21 15
26 Knipmes Aand Willem van der Ryst 20 16 13
27 Soldaat Johan Anker 24 29 1
28 Ek Staan Stil Hannes Van der Walt 26 16 2
29 Vandag Morne 31 18 1
30 Kyk Vir My Tizel (feat SPAM) 17 2 17
31 Lappop Tussen Sterre 32 38 4
32 November Afrikaans Wil Dans (feat. Charl Stander) 33 31 7
33 Rose Henri Alant 34 13 10
34 Rondomtalie Red Sheep 29 7 29
35 Dans Tot Die Son Opkom Imke 36 20 14
36 Laat Dit Reën Rayne 37 17 1
37 Breek Die Reëls Vir Liefde Sonet du Plessis 38 38 3
38 Sesde Sintuig Gerduan Kemp 40 29 1
39 Ek Wonder Herman Kleinhans R 7 29
40 Die Langkloof R62 Daniel Eeuwrick R 28 6

Leave a Reply

error: Content is protected !!