Karlien van Jaarsveld is terug met ‘n nuwe liedjie genaamd Rooilipsoene. Ek moet sê ek het die bekendstelling datum bietjie gemis en die liedjie het onder my radar deurgeglip. Dis ‘n “classic” Karlien liedjie wat handel oor liefde en verhoudings. Dis ‘n mid-tempo liedjie en het nie dieselfde effek as Dans in die Reën of Sing vir Liefde, maar is nog steeds ‘n goeie poging. Karlien van Jaarsveld aanhangers sal gaande wees oor die liedjie. Nog ‘n treffer op haar boeke.

★★★☆☆

Leave a Reply

error: Content is protected !!