Meer oor Reputasie

Reputasie

re•pu•ta’sie s.nw. (-s) (goeie) naam, aansien, agting; eer: Sy reputasie is op die spel. Getrou bly aan jou reputasie. Ek sou my reputasie beskadig as ek met julle assosieer. ‘n Reputasie hê, ‘n slegte naam hê bv. As ‘n skelm, ‘n ontugtige ens. Jy wil tog nie met ‘n man met so ‘n reputasie trou nie.

Facebook

Volg ons op Facebook

Twitter

Volg ons op Twitter

Instagram

Volg ons op Instagram

Reputasie Logo

Meer oor reputasie

Reputasie is ‘n nuwe musiek nuus, resensie, trefferlys platform waar Afrikaanse musiek leef. Ons streef om die platform te word vir alle kunstenaars en saam met elke kunstenaar te groei.

Johan Calitz

Meer van die Redakteur

Johan het grootgeword op ‘n plaas buite Oudtshoorn. Na matriek het by die Potchefstroom kampus van die Noordwes Universiteit, Stads- en Streekbeplanning gaan studeer  en in 2015 sy graad verwerf. Johan het in 2016 by ‘n maatskappy in Pretoria aangesluit waar hy as ‘n Ontwikkelings Ekonoom werk. Sy passie vir musiek en musiekgeskiedenis het oor die jare ontwikkel  en Reputasie is die eindproduk/begin van hierdie passie. 

error: Content is protected !!