Rekords & Mylpale

Die Reputasie Kraakvars Trefferlys het is ontstaan gehad op 4 September 2020 en is gebaseer op ‘n statistiese maatstaf barometer stelsel. Die barometer meet hoeveelheid YouTube kyke die liedjies kry tydens die observasie periode. Hieronder is die rekords en mylpale wat al bereik is deur onderskeidende kunstenaars wat al op die trefferlys verskyn het.

Meeste weke op No 1

No Kuns Liedjie Kunstenaar Weke
1 Sesde Sintuig Gerduan Kemp 7
2 Soldaat Johan Anker 3
2 Dis Okay Bloumoord 2
2 Skadu's Van Grys Waldo Greef & Carma 2
2 Laat Dit Reën Rayne 2

Meeste weke in die Top 5

No Kuns Liedjie Kunstenaar Weke
1 Sesde Sintuig Gerduan Kemp 13
2 Verloor Jouself Op My Dotcosa (feat. Bjarne) 12
3 Dis Okay Bloumoord 8
4 Waar Ek Moet Wees Cezanne Yzelle 7
4 Ek Het Opgestaan Rinel Day 6
6 Nog 'n Kans Alida  5
6 Soldaat Johan Anker 5
6 Breek Die Reëls Vir Liefde Sonet du Plessis 5
7 Laat Aand Boogie Vatvas Dansorkes 4
7 Soveel Meer Abel Knobel 4

Meeste weke in die Top 10

No Kuns Liedjie Kunstenaar Weke
1 Verloor Jouself Op My Dotcosa (feat. Bjarne) 17
2 Sesde Sintuig Gerduan Kemp 15
2 Ek Het Opgestaan Rinel Day 15
3 Laat Aand Boogie Vatvas Dansorkes 14
4 Breek Die Reëls Vir Liefde Sonet du Plessis 13
5 Soldaat Johan Anker 12
6 Dis Okay Bloumoord 10
7 Collide Pierre Nel 9
7 November Afrikaans Wil Dans (feat. Charl Stander) 9
8 Roep Matthew John Duncan 8
8 Die Langkloof R62 Daniel Eeuwrick 8
9 Waar Ek Moet Wees Cezanne Yzelle 7
9 Nog 'n Kans Alida  7
10 Soveel Meer Abel Knobel 5
10 Lappop Tussen Sterre 5
10 Aksie! Held van Harte 5
10 Skadu's Van Grys Waldo Greef & Carma 5
10 Bly Jy Hier Ariose 5

Nommer 1 debutante

Datum Kuns Liedjie Kunstenaar
4 September 2020 Dis Okay Bloumoord
11 September 2020 Vegter Ruan Jordaan
25 September 2020 Verloor Jouself Op My Dotcosa (feat. Bjarne)
2 Oktober 2020 Skadu's Van Grys Waldo Greef & Carma
13 November 2020 Waar Ek Moet Wees Cezanne Yzelle
22 Januarie 2021 Laat Dit Reën Rayne

Meeste weke op die Reputasie Kraakvars Top 40

No Kuns Liedjie Kunstenaar Weke
1 Ek Het Opgestaan Rinel Day 22
1 Laat Aand Boogie Vatvas Dansorkes 22
1 Roep Matthew John Duncan 22
1 Die Langkloof R62 Daniel Eeuwrick 22
1 Lappop Tussen Sterre 22
2 Breek Die Reëls Vir Liefde Sonet du Plessis 21
2 Dis Okay Bloumoord 21
2 Collide Pierre Nel 21
2 Dis Hoe Jy Die Wêreld Verander Zahn 21
2 My Vrou Christiaan Baartman 21
3 Wie Is Jy? William Wolf 19
3 Man Op Die Maan GnT 19
4 Verloor Jouself Op My Dotcosa (feat. Bjarne) 18
5 Skadu's Van Grys Waldo Greeff & Carma 17
5 Lief & Leed Moses Metro Man 17
5 Sonstraal ILAN 17
6 Wentelbaan Legkaart 16
7 Sesde Sintuig Gerduan Kemp 15
8 November Afrikaans Wil Dans (feat. Charl Stander) 14
8 Bly Jy Hier Ariose 14
9 Vegter Ruan Jordaan 13
9 Krimineel Mia 13
9 Die Ruimtevaarder Kontras 13
10 Soldaat Johan Anker 12
10 Stof tot Stof Matthew John Duncan 12
10 Boer Genoeg Eugene 12
10 Ghost Town Marco Basson 12
10 Vangnet Nadia Vorster 12
10 Lugballon Jako Meyer 12
11 Waar Ek Moet Wees Cezanne Yzelle 11
11 Hoe Hoog Renaldo 11
11 Mechanic Vincent Gordon 11
11 Dagbreekdrome Gerduan Kemp 11
11 Digters In Die Donker Leon Gropp 11
12 Kwaai Lil Jayy 10
12 Hard Hard Kuier GnT (feat. Shaun Tait) 10
12 Kos Vir My Siel Elme Churr 10
error: Content is protected !!