Trefferlyste

Afrikaans Top 100

Die Afrikaans Top 100 meng ‘n verskeidenheid van faktore om die grootste liedjies elke week saam te stel. Die data is gebaseer op data wat van YouTube genereer word van amptelike musiekvideos en klank vrystellings. Die trefferlys volg ‘n skedule van Vrydag tot Donderdag.

Kraakvars Top 40

Die Kraakvars Top 40 meng ‘n verskeidenheid van faktore om die grootste liedjies elke week saam te stel van opkomende, onafhanklike en gevestigde kunstenaars. Die data is gebaseer op data wat van YouTube genereer word van amptelike musiekvideos en klank vrystellings. Die trefferlys volg ‘n skedule van Vrydag tot Donderdag.

Reëls van die Kraakvars Reputasie Top 40

  1. Die liedjie moet relevant wees tot Afrikaans, dus of die liedjie of die kunstenaar moet Afrikaans wees.
  2. Die snit moet beskikbaar wees op alle digitale platforms (iTunes, Spotify, YouTube ens.).
  3. Die trefferlys se observasie tydperk is van Vrydae tot Donderdae.
  4. Die trefferlys word op Sondae aande bekendgestel, dieselfde tyd as die Reputasie Top 40 Trefferlys.
  5. Alle data kan beskikbaar gestel indien ‘n versoek ingedien word daarvoor.

‘n Opkomende kunstenaars kan hul nuwe enkelsnitte indien deur ‘n epos te stuur na johan@reputasie.co.za . In hierdie epos heg ‘n persverklaring aan, jou “coverart” en die skakels na jou musiek op digitale platforms soos YouTube as ook sosiale media.

 

error: Content is protected !!