Afrikaans Top 100 – 28 Mei 2021

Hierdie week op die Afrikaans Top 100.

Appel se twee nuwe enkelsnitte beklee die Top 2 posisies op die Afrikaans Top 100. Hier Sal Jy Boer behou sy posisie op No 1 waar die liedjie verlede week sy debuut gemaak het. Appel se nuutste treffer Dina begin op No 2. Al twee hierdie snitte is van sy opkomende album Hardwerkende Man.

Reën se Vrystaat Vlaktes behou hul posisie op No 3. Riaan Benadé se Spontaan skuif twee posisie af na No 4. Juan Boucher se Want Jy Weet is op No 5 hierdie week.

Riaan Benadé het 3 liedjies hierdie week in die Top 10 met een nuwe liedjie Nallies wat sy debuut maak op No 7, na die musiekvideo vrygestel was. Vat ‘n Bietjie is op No 6.   Ek Dink Ek Mis Maar Net Jou Hart van Juan Boucher sak ook een posisie terug na No 8.

Voormalige No 1 treffer, Vuil Coke van Fatman is op No 9. Na Biggy se nuutste album vrystelling voltooi hy die Top 10 met Peanut Butter saam met Early B.

Ander nuwe liedjies op die trefferlys:

  • Funky van Biggy (feat. Jack Parow, Loufi & beatsbyhand) op No 17
  • Playa van Biggy (feat. YoungstaCPT & beatsbyhand) op No 64

Die Afrikaans Top 100 is ‘n opvolg van die vorige Top 40 wat deur Reputasie saamgestel was vanaf 22 Mei 2020 tot 18 Oktober 2020. Die historiese data word in die Afrikaans Top 100 vasgevang.

Die Afrikaans Top 100 meng ‘n verskeidenheid van faktore om die grootste liedjies elke week saam te stel. Die data is gebaseer op data wat van YouTube genereer word van amptelike – musiekvideos en – klank vrystellings. Die trefferlys volg ‘n skedule van Vrydag tot Donderdag.

Afrikaans Top 100 - 28 Mei 2021

Posisie Liedjie Kunstenaar Verlede Week Weke Op Trefferlys Hoogste Posisie
1 Hier Sal Jy Boer Apple 1 2 1
2 Dina Apple N 1 2
3 Vrystaat Vlaktes Reën 3 6 2
4 Spontaan Riaan Benadé 2 17 1
5 Want Jy Weet Juan Boucher 4 5 4
6 Vat 'n Bietjie Riaan Benadé 5 17 2
7 Nallies Riaan Benadé  N 1 7
8 Ek Dink Ek Mis Maar Net Jou Hart Juan Boucher 7 17 5
9 Vuil Coke Fatman 6 17 1
10 Peanut Butter Biggy feat. Early B 16 9 2
11 Sonop-Blom Bernice West 8 17 1
12 Dis Wie Ons Is Bok van Blerk 13 5 12
13 O Kind Bernice West 9 9 3
14 Kyk Na My Hart Rooksein 17 17 6
15 Boerepompie Ricus Nel & Snotkop 11 18 4
16 Dik en Dun Brendan Peyper 10 6 9
17 Funky Biggy (feat. Jack Parow, Loufi & beatsbyhand) N 1 17
18 Kom Binne Bernice West 12 17 8
19 Lieg Vir My Riaan Benade 15 17 10
20 Nonna Appel 14 17 6
21 Maak My Jou Tequila Demi Lee Moore 18 17 4
22 Verander Spoegwolf 19 8 19
23 Die Land Steve Hofmeyr, Bok van Blerk, Bobby van Jaarsveld, Ruhan Du Toit, & Jay 20 17 13
24 F250 Appel 21 17 14
25 Bokkies Jag Ricus Nel 22 2 22
26 By Jou Voete Lê Ray Dylan 41 5 8
27 Rig Jou Oë Na Die Berge Jo Black (feat. Refentse) 28 5 7
28 'n Dubbel vir die DJ Kurt Darren (feat Snotkop) 60 5 28
29 Word Wakker Jan Blohm 32 16 21
30 Hardekole Ricus Nel, Adam Tas, Bok van Blerk, Refentse 25 17 8
31 Gooi Mielies Jan Jan Jan 24 17 8
32 Plus Minus Maal Deel Liezel Pieters 30 10 27
33 Trouvrou Brendan Peyper 34 17 18
34 Oorleef Dewald Wasserfall 26 9 16
35 Ek Bly 'n Boer Jan Jan Jan 29 17 10
36 Ek Like Hoe Jy Dans Che (feat. Snotkop) 27 17 7
37 Dorp Toe FATMAN 31 12 15
38 Baas Vannie Plaas Loufi 33 17 11
39 Ons Sal Self Verskeie Kunstenaar 35 17 21
40 Vuur Op Die Water Elandré 36 16 27
41 In Die Bosveld Juan Boucher & Neil Somers 40 6 34
42 Die RSA Is In My DNA Jan Jan Jan 23 4 3
43 Onthou Jy Om Jonk' Juan Boucher 39 17 23
44 Pens En Pootjies Snotkop 38 16 25
45 Whiskey en Jy Juan Boucher 37 2 37
46 Binne & Buite Elandré 42 4 39
47 I Recall a Gypsy Woman Ricus Nel 43 17 19
48 Die Goeie Ou Dae Kurt Darren 48 6 34
49 Waar Die Wind My Waai Elandré  59 5 23
50 Bosveld TV Ricus Nel 61 4 50
51 Keeza Riaan Benade 51 7 24
52 Vasdanslyf Brendan Peyper 52 14 24
53 Boerseun Jan Bloukaas 49 18 5
54 Dors Jay & Lianie May 50 16 27
55 Te Veel Jay 47 17 14
56 Wit Skoene Loufi 45 13 29
57 Jou Land Appel 44 14 25
58 Wys Jou Vleis Jan Jan Jan 53 14 27
59 Lê Bietjie Langer Jay 58 5 34
60 Ons Word Een Juan Boucher 55 5 30
61 17 Shots Christia Visser 46 5 8
62 Komma Fokofpolisiekar 54 13 25
63 Doef Doef Synth Peter (feat. Katinka, Loufi, What The Faf & Wortel Kombat) 57 15 20
64 Playa Biggy (feat. YoungstaCPT & beatsbyhand) N 1 64
65 Die Sluise Van Die Hemel Robbie Wessels 56 2 56
66 Tussen Die Lakens Elandré 63 9 28
67 Die Gelofte Adam Tas, Chris Chameleon, Appel, Juan Boucher, Ghapi 62 2 62
68 Tameletjie Appel 65 5 40
69 Ek Glo Nog In Jou Janie Bay & Naie Reenwolf 64 6 21
70 Plaasjapie Robbie Wessels 69 5 37
71 Vier Woorde Tarryn Lamb 66 2 66
72 Jy Laat Dit Maklik Lyk Brendan Peyper 72 4 59
73 As Die Hieppies Begin Dans Wouter van de Venter 76 5 38
74 Khoi and Son Robbie Wessels 77 4 64
75 Potte (feat. Jack Parow & Justin Vega) Early B 79 2 75
76 Lemoene Appel & Bok van Blerk 70 2 70
77 Ruk Die Dam Juanita Du Plessis (feat. Snotkop) 67 4 67
78 Jy Bly Stil Van Pletzen (feat Jack Parow) 68 4 57
79 Party Tyd Kurt Darren 74 4 63
80 Kom Lê My Neer Appel 83 4 80
81 Sewe Oseane Andriëtte  75 15 16
82 Liefde Maak Jan Blohm 78 4 74
83 Jagter Appel 80 4 65
84 Ek sweer Twee 84 4 58
85 Die Hart Bernice West 71 8 37
86 Sak Sara Early B & Jack Parow 86 8 28
87 Doenit Als Vir Liefde Ivan Roux 73 4 66
88 Jenny Jan Blohm 96 4 81
89 Boude Loufi 82 5 40
90 Jy Is Genoeg Riaan Benade 90 4 80
91 Somerson (Remastered) Appel 97 2 91
92 Lei My Na Die Water Demi-Lee Moore 94 2 92
93 Jy Bly Nog By Jou Mamma Dirk Van Der Westhuizen 81 10 19
94 Jessica Ray Dylan 87 2 87
95 Heupe Bevok (feat Beatsbyhand) 89 4 81
96 Stukkie Jive Bevok (feat. Dirk Van Der Westhuizem 88 7 2
97 Jou Lippe Danny Smoke 85 4 82
98 Stop Dewald Wasserfall 93 4 78
99 Dag & Nag Elandre 98 4 86
100 Kaalvoet Sokkie Kurt Darren 92 4 56

Leave a Reply

error: Content is protected !!