Hierdie week is die 40ste week van die Reputasie Kraakvars Top 40. Daar was al ‘n totaal van 160 liedjies wat al op die trefferlys verskyn het van 135 kunstenaars.

Hierdie week op die trefferlys:

Na Xander Joubert se treffer, Jy Oortref My vir 20 weke op die trefferlys is, het die liedjie verlede week vir die eerste keer die Top 10 bereik en hierdie week klim die liedjie al die pad na No 1. Jy Moet Net Jouself Wees van Bloumoord maak hul debuut op No 2, die liedjie is vanaf hul debuut album wat binnekort uitgereik gaan word.

Dankie van Herman Kleinhans is op No 3. Jack & June se Steek Ons Liefde Aan Die Brand is op No 4, na die liedjie verlede week hul hoogste posisie nog bereik het op No 3. Rita Li se Iemand Anders is op No 5.

Ek Kan Net Bid van Zaan Sonnekus sak terug na No 6 na die liedjie 2 weke op No 1 gespander het. Wilha Carstens se Ek Sal Jou Weer Kies is op No 7. Herman Kleinhans se Vliegtuig is op No 8, een posisie hoër as verlede week.

In Jou Arms Slaap van Cezanne Yzelle is op No 9, dit is die liedjie se derde week in die Top 10. Die Top 10 word voltooi deur Marcel Dalmayda se Bly Bietjie Langer.

Nuwe liedjies op die trefferlys:

  • Shut Up En Soen My Nou van Enya-M op No 17
  • Nikkels En Die Wyn van Willem Van Der Ryst op No 18
  • Jy van Ariose op No 25
  • Nog ‘n Kans van X_C_Xreece op No 35

Liedjies wat weer op die trefferlys verskyn:

  • Dis Okay van Bloumoord op No 30
  • Skitterend van Philip op No 19

Kraakvars Top 40 - 4 Junie 2021

No Liedjie Kunstenaar Verlede Week Weke Op Trefferlys Hoogste Posisie
1 Jy Oortref My Xander Joubert 6 20 1
2 Jy Moet Net Jouself Wees Bloumoord N 1 2
3 Dankie Herman Kleinhans 4 7 1
4 Steek Ons Liefde Aan Die Brand Jack & June  3 11 3
5 Iemand Anders Rita Li 2 16 1
6 Ek Kan Net Bid Zaan Sonnekus 1 3 1
7 Ek Sal Jou Weer Kies Wilha 5 14 1
8 Vliegtuig Herman Kleinhans 9 22 3
9 In Jou Arms Slaap Cezanne Yzelle 7 7 7
10 Bly Bietjie Langer Marcel Dalmayda 15 17 6
11 Seisoene Devan 10 7 6
12 Laat Aand Boogie Vatvas Dansorkes 13 40 3
13 Elmboog Na Bo Jan Rhaap 8 17 1
14 Kom Loop Jan Rhaap 14 15 5
15 Arm Julanie J 11 15 1
16 Awe My Ma Se Kind Pret Kadet (feat Foksie Konyn) 18 13 2
17 Shut Up En Soen My Nou Enya-M N 1 17
18 Nikkels En Die Wyn Willem Van Der Ryst N 1 18
19 Skitterend Philip R 2 19
20 She's So High Hanco 23 7 20
21 Toe Ons Jonk Was Rowen 16 19 11
22 Ghost Town Marco Basson 17 30 12
23 Ek Wou Nog Bottomless Coffee Band 12 20 2
24 Verloor Jouself Op My Dotcosa (feat. Bjarne) 19 36 1
25 Jy Ariose N 1 25
26 Knipmes Aand Willem van der Ryst 26 17 13
27 Sewe Somers Bottomless Coffee Band 24 22 9
28 Ek Gaan Jou Mis Shelby 20 14 8
29 Set Our Hearts On You Stella 25 22 15
30 Dis Okay Bloumoord R 24 1
31 Lappop Tussen Sterre 31 39 4
32 Boer Genoeg Eugene 22 15 2
33 Kyk Vir My Tizel (feat SPAM) 30 3 17
34 November Afrikaans Wil Dans (feat. Charl Stander) 32 32 7
35 Nog N Kans X_C_Xreece N 1 35
36 Ek Staan Stil Hannes Van der Walt 28 17 2
37 Vandag Morne 29 19 1
38 Rose Henri Alant 33 14 10
39 Breek Die Reëls Vir Liefde Sonet du Plessis 37 39 3
40 Soldaat Johan Anker 27 30 1

Leave a Reply

error: Content is protected !!